SUIDWES T BONE
SUIDWES T-Bone
Stefaans
Blaauw
Smeer bietjie asyn op en gooi net sout en "lemon
pepper" op, dan laat hom so half uurtjie le. Plaas nou die beenkant eerste
op die plaat of rooster, tot die bloed naby die vleis uitkom, dan is die been
warm, en nou eers gooi ek hom plat...en maak dit so medium rare.....Dan skep ek
die rys en die res....*Lekker Resepte vir die Jongergeslag
No comments:
Post a Comment