BLACKFOREST CAKE
BLACKFOREST CAKE.
Susan De Jager
4
Eiers geskei
1
Koppie Suiker
Knippie
sout
½
KoppieOlie
2
eetlepels kakaopoeier
2
teelepels Vanilje
1
Koppie meel
½
Koppie kook water
2
Teelepels bakpoeier
Metode:
Klits eier witte styf en hou
eenkant.
Klits
saam eier gele, suiker tot lig geel
Gooi
by olie, vanilje, kakaopoeier en sout.
Voeg
dan die meel en die kookwater. En dan die bakpoeier.
Laaste
vou die eier witte in.
Gooi
in pan en bak by 180C vir +- 45min. of tot toetspen skoon uitkom.
Die koek maak ek met 3 lae.
Vir die vulsel:
Ek
kry black cherry topping by Bakers Bin.
Ek
gooi dan 2 teelepels rum essence in. ( Jy kan ook gewone rum bygooi.) Kook dit
vir so 5 min op stoof en laat afkoel.
Die versiering het ek room geklop met suiker en die
koek bedek.
NS
Jy kan in die koek beslag die
vanilje vervang met rum essence dit maak die koek meer onweerstaanbaar.** http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/10/blackforest-cake.html
No comments:
Post a Comment