Friday 15 November 2013

CHICKEN A LA HELENA

CHICKEN A LA HELENA
6 hoenderborsie opgesny
1 liter witsous
1 pakkie vars sampioene, opgekap
1klein uitjie opgekap
1 groen soetrissie, opgekap
1 selderystingel opgekap
1 teelepel paprika
1 pakkie wituiesoppoeier
1/4 k Room of melk
3 Med. Aaartappels in blokkies gesny en gepre-cook in Mic tot gaar
METODE
Strooi Paprika en hoenderspeserye oor hoender repies
Braai hoender repies tot half gaar en skep uit
Braai uie, seldery, soetrissie en sampioene net tot glanserig
Meng witsous, room en soppoeier
Meng nou jou hoender en aartappels by jou sous
Plaas in Slow-Cooker en stel op High vir 2h>Helena Kruger*Lekker Resepte vir die Jongergeslag**13/11/13* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/11/chicken-la-helena.html


  





No comments:

Post a Comment