Hertzogkoekies
Adele Grobler*
Kors
100g Botter
37.5ml Strooisuiker
3 eiergele
2 K koekmeel
10 ml Bakpoeier
5ml sout
5ml vanieljegeursel
25ml water of melk
Bolaag
3 eierwitte
25 ml kookwater
250 ml strooisuiker
500 ml Klapper
5ml bakpoeier
Fyn appelkooskonfyt
Kors
Klits die botter en suiker saam tot romerig , voeg die eiergele by en klits goed
Voeg res vd korsbestandele by en meng tot deeg. Laat die deeg 30min lank rus.
Rol deeg uit en druk sirkels uit om in kolwyntjiepanne te pas en plaas in pan.
Bolaag
Voorverhit die oond tot 180 C
Klits die eierwitte en kookwater saam tot sagte punte vorm en klits die suiker bietjie vir bietjie by . Klits tot stywe punte vorm . Voeg klapper en bakpoeier by en klits net tot gemeng.
Skep lepeltjies konfyt in die deegdoppies en skep eierwitmengsel bo-op .
Bak vir 15min lank tot gaar en bruin.
Bron: Kokkedoor.*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/11/hertzogkoekies.html
Helena Kruger
Hertzogkoekies
120 g botter
2 E strooisuiker
3 eiers, geskei
240 g meel
1 t bakpoeier
40 ml koue water
180 appelkooskonfyt
120 g klapper
knippie sout
Room botter en suiker in mengbak
Voeg eiergele by en klop goed.
Sif meel, sout en bakpoeier saam.
Voeg saam met koue water by om deeg te vorm.
Plaas dan 30 minute in yskas om te set.
Rol uit en druk uit in sirkels.
Plaas in gesmeerde kolwyntjiepanne.
Vul elkeen met 1 t appelkooskonfyt
Klits eierwitte styf terwyl strooisuiker en laastens klapper bygevoeg word.
Skep die mengsel eweredig uit oor die konfyt.
Bak 15 – 20 minute by 180°.Helena 3/9/10 *
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/11/hertzogkoekies.html
Hertzogkoekies
120 g botter
2 E strooisuiker
3 eiers, geskei
240 g meel
1 t bakpoeier
40 ml koue water
180 appelkooskonfyt
120 g klapper
knippie sout
Room botter en suiker in mengbak
Voeg eiergele by en klop goed.
Sif meel, sout en bakpoeier saam.
Voeg saam met koue water by om deeg te vorm.
Plaas dan 30 minute in yskas om te set.
Rol uit en druk uit in sirkels.
Plaas in gesmeerde kolwyntjiepanne.
Vul elkeen met 1 t appelkooskonfyt
Klits eierwitte styf terwyl strooisuiker en laastens klapper bygevoeg word.
Skep die mengsel eweredig uit oor die konfyt.
Bak 15 – 20 minute by 180°.Helena 3/9/10 *
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/11/hertzogkoekies.html
Kors:
500 ml (2 k) koekmeelblom
10 ml (2 t) bakpoeier
knippie sout
125 g botter
125 ml (1/2 k) suiker
1 ekstragroot eier, effens geklits
fyn appelkooskonfyt
Bolaag:
3 eierwitte
300 ml (1 1/4 k) strooisuiker
500 ml (2 k) klapper
5 ml (1 t) vanieljegeursel
Metode:
Voorverhit oond tot 180. Spuit bakplaat van 33 x 23 x 2 cm. Sif meel, bakpoeier en sout saam. Klits die botter en suiker tot sag en romerig. Voeg die eier by en ook die droe bestanddele lepelsgewys. Meng goed. Druk die deeg in die voorbereide bakplaat vas en laat 15 minute lank in die yskas staan. Smelt appelkooskonfyt en smeer oor die deeg.
Bolaag: Klits die eierwitte tot sagte punte vorm. Voeg die strooisuiker lepelsgewys by terwyl aanhoudend geklits word. Voeg die klapper by en vou saam met die vanieljegeursel in. Skep in 'n spuitsak en spuit rosies bo-op die appelkooskonfyt, of smeer oor die appelkooskonfyt. Bak 20 - 25 minute lank in die voorverhitte oond of tot die punte van die rosies begin verkleur. Laat effens afkoel en sny in blokkies of vingers. Bere in Lugdigte houer. Lewer +- 40 blokkies.Kosmater *
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/11/hertzogkoekies.html
In english please
ReplyDelete