MAYONNAISE
MUFFINS 2 k Bruismeel 4 e Mayonnaise 1 k Melk 1 tlp Suiker 1 eier ½ tlp sout [As jy nie suiker gebruik nie]
Meng al die bestanddele en skep in gesmeerde muffin pannetjies. Bak by 190*C vir 10 -12 min
* Lekker Resepte vir die Jongergeslag 25/11/13* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/11/mayonnaise-muffins.html
No comments:
Post a Comment