PERI PERI CHICKEN WINGS
Peri-peri Hoendervlerkies
Bestanddele:
12 hoendervlerkies
20 ml sojasous
5 ml gemmer
10 ml stroop of heuning
10 ml knoffel
10 ml peri-peri
20 ml suurlemoensap en
1 bottel Castle-bier
Metode vir
peri-peri-marinade:
Laat
le vlerkies in Castle-marinade vir 4 tot 8 ure.
Resep vir basting-sous vir
die vlerkies:
Meng
sojasous, stroop, gemmer, knoffel, peri-peri en suurlemoensap saam.
Braai die hoendervlerkies op matige kole en smeer met basting tot gaar. Bedien
met n peri-peri-sous.* Gerhard
Jansen *> http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/11/peri-peri-chicken-wings.html
Fotos>Helena Kruger 01/5/2014
No comments:
Post a Comment