SUURLEMOENVLATERT
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/11/suurlemoenvlatert.html
Maak vla met:
6 Eetl vlapoeier
6 Eetl suiker
5 kop melk
Knippie sout
KONDENSMELKMENGSEL.
1 blik kondensmelk
1/3 kop suurlemoensap **[Hier het ek n 1/4k sap
gebruik]**
1 blikkie grenadella moes
Kook in die mikrogolf +- 5 min en roer elke minuut.
Ek voeg ook 5 ml vanilla essence in***.[hier het ek dit sommer vinnig op die
stoof gekook tot gaar]***
Meng kondensmelk en suurlemoensap en grenadella** tot dik
Pak tennisbeskuitjies in pan.
Gooi gaar vla bo-oor. [afgekoel]
**Drizzel n bietjie van jou kondensmelk mengsel hier oor
Pak nog n laag koekies.
Dan weer n lagie vla
Dan jou laaste kondensmelkmengsel
Krummel so twee koekies bo-oor. Dit is heerlik!
Baie vinnig en flatervry! Enjoy!*n.s so ek het my vla 1en n halfmaal
gemaak en ek het die grenadella moes bygevoeg>Helena Krger 30/11/13*> Foto >Helena Kruger
van*Marie Schoeman
SUURLEMOENVLATERT
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/11/suurlemoenvlatert.html
1pk Tennisbeskuitjies
115g Margarien
Krummel
beskuitjies en meng met margarine.
1blik Kondensmelk
1k Suurlemoensap
(Vars uitgedruk is die lekkerste)
1,5lt Vla (Lekker
soet)
Meng kondensmelk
en suurlemoensap baie goed.
Pak in lagies en
begin by beskuitjies, vla, kondensmelk.
Herhaal lagies.
Versier met
gekrummelde Tennisbeskuitjies.
No comments:
Post a Comment