Friday 6 December 2013

DIEPFRIED ICE CREAM BALLS

                                                            Foto>food.com  

DIEPFRIED ICE CREAM BALLS                     

Gebraaide roomys
2 liter roomys, enige geur
2 eiers
Tennisbeskuitjies, gekrummel
olie
METODE
Skep roomys uit in balletjies.
Klits die eiers, doop die roomysballetjies daarin, en daarna in die tennisbeskuitjies.
Sit op skinkbord, en vries vir 4 ure.
Haal uit, herhaal weer die doopproses totdat jy geen roomys meer kan sien nie - slegs die gekrummelde tennisbeskuitjies.
Hou dit in vrieskas tot benodig.
Maak olie baie warm in kastrol.
Gebruik die draadbakkie waarmee jy gebakte skyfies maak, en sit roomysballe in.
Laat dit in die diep olie braai vir 'n maksimum van 15 sekondes.
Bedien onmiddellik met ingelegte vrugte*Johannes Muller* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/12/diepfried-ice-cream-balls.html

No comments:

Post a Comment