Friday 6 December 2013

MIELIEBROOD IN MIKROGOLF



MIELIEBROOD
*Mikrogolf*
Erica Carosini
 1 blik room mielies of heel mielies
2 eiers
3 ml sout
20 ml suiker
125 ml melk
250 ml meel
250 ml mieliemeel
15 ml bakpoeier
½ k kaas gerasper
Spuit n ring pan [of n glas bak]
Sprinkel paprika onder op bodem
Meng al die bestandele
Mikro op volle krag vir 9 min.[ sy het dit aangepas na 11min.]
N.S> Elmarie ek het n glas broodbakkie gebruik en is net so groot soos n gewone brood pan. Ek het egter die tyd aangepas na 11min>6/12/13> http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/12/mieliebrood-in-mikrogolf.html

No comments:

Post a Comment