Tuesday 28 January 2014

TRADITIONAL VETKOEK



Traditional Vetkoek recipe

What you will need:
7 cups flour
2 teaspoons salt
2 tablespoons sugar
1 packet yeast.
Lukewarm water
Oil for frying

How to prepare:

1. Start with preparing your famous mince filling and set it aside.
2. Start with the Vetkoek by mixing the sugar and yeast with some lukewarm water.
3. Sift the flour and salt and add in your yeast mixture and knead.
4. Keep adding water and knead until you have a dough.
5. Leave the dough in the bowl and cover with a cloth. Leave rise for 60 minutes.
6. Heat up your frying oil to about 200˚C and divide the dough into balls.
7. Flatten the “dough ball” until it’s about 3cm thick and place in the oil. You can add up to 3 pieces at a time.
8. Fry until golden brown and allow to cool a bit before filling it with your mince! 

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/01/traditional-vetkoek.html 


VETKOEK.....VETKOEK....VETKOEK
Ek moet dit met julle deel. Daar was 'n tannie in ons gemeente wat die wonderlikste vetkoek gebak het, maar die geheim is ongelukkig saam met haar geaf toe.  Dit was so sag en glad nie taai nie.
So het ek vele kombinasies uitgetoets en vandag met hierdie een opgekom wat net so proe.
VETKOEK VIR 2 MENSE                                       

Lewer 6 vetkoeke
2 k koekmeel
1 tlp sout
1pakkie kitsgis
1 tlp bakpoeier
1 tlp asyn
50 ml kookolie
200 ml louwater

Knie goed en laat rys tot dubbel.  As jy 'n broodmasjien of Kenwood het gebruik dit om die deeg te knie. Anders sal jy maar moet GOED knie. 
Strooi die oppervlakte met maizena (mielieblom) en rol dan die deeg uit en druk uit met 'n glas. Bak dan in die warm olie. Olie moet nie te warm wees nie, anders is die vetkoek aan die buitekant gaar en nog rou binne.
As jy hierdie vetkoek hol wil he, dan gebruik jy 'n lepel en skep die warm olie op die vetkoek sodra jy dit in die olie gesit het. 
WENK


1. Indien jy die resep vermeerder MOENIE die suurdeeg verminder nie, ek dink dit is waar die geheim le.

1 pakkie suurdeeg is genoeg vir 1 kg koekmeel om te rys. So baie mense mag dalk dink die resep klink na baie suurdeeg. Maatr ek dink dit is waar die geheim le 2 koppies meel, met die koppie geskep in die houer, nie met 'n lepel vol geskep nie en 1 pakkie suurdeeg.

2. Dan gebruik mens 2 bottels van 750ml kookolie sodat die olievlak diep genoeg is.

3. Ons oumas het nie termometers gehad om die olie se temperatuur mee te meet nie. So wat het hulle gedoen?

Maak die olie warm en gebruik dan 'n klein toetsstukkie deeg om te kyk of die olie warm is.

As jy die stukkie deeg ingooi, moet dit amper onmiddelik na bo kom. As dit onder bly le, is die olie nog nie heeltemal warm genoeg nie. Gee nog 'n minuut of so en toets weer.

Die vetkoek moet ook nie dadelik bruin word nie, dan is die olie te warm.

(Foto geleen van ons blog maar dit lyk netso.) ‪‎sagte‬ vetkoek , #wenvetkoek
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/01/traditional-vetkoek.html  

                                                    
                                                                   5/07/2014


No comments:

Post a Comment