KOLWYNTJIE MET N TWIST
Annelene Muller
5 eiers
500 ml witsuiker
500g bruismeel
5 ml bakpoeier
Knypie sout
250 g margarien
250 ml melk
12, 5 ml vanielje
Voorverhit oond tot 180ºC.
Plaas vormpies in kolwyntjie panne (of in staanbare roomyshorinkies)
Klits eiers en suiker 15 min saam ( kloptyd is baie belangrik!)
Sif meel, bakpoeier, sout saam.
Vou by eiermengsel in.
Verhit margarien en melk tot margarien gesmelt is.
Roer by meelmengsel.
Roer geursel laaste by. Skep vormpies 2derdes vol beslag.
Bak ongeveer 12 tot 15min tot goudbruin.
Versier soos verkies

Annelene
Muller>>>
Ekt ander dag by kinderpartytjies di idee gesien: vat di roomyshorinkies wat kan staan. Maak jou cupcake deeg aan en vul hulle so 3kwart met deeg en bak. Versier sit dan dat dit lyk soos roomyse *Lekker Resepte vir die Jongergeslag*http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/02/kolwyntjies-met-n-twist.html

No comments:
Post a Comment