Tuesday 18 February 2014

KOOL EN ROOMGEREG



KOOL EN ROOMGEREG

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/02/kool-en-roomgereg.html
½ Koolkop fyn gekerf
3 Aartapels in blokkies gesny
1 Klein uitjie gekerf
250ml Room
1k Kaas gerasper
1 Pak *Lay’s*Spring Onion Chips
1 eier
Sout en Peper
Neut
Kook kool, aartappels en ui tot sag en dreineer goed
Klits eier saam met die room en bietjie neut en plaas eenkant
Maak *Chips grof fyn [ hou die helfte om bo-op die gereg te plaas voor jy dit in die oond plaas]
Meng nou die kaas en die chips en die room met die koolmengsel
Skep in n gesmeerde bakskottel en strooi bietjie kaas bo-op en die ander helfte van die chips, n paar klontjies botter sal nie saak maak nie
Strooi bietjie Paprika bo-oor en bak by 180*C vir 30min tot mooi bruin en gestol…Heerlik Helena 16/2/14**

No comments:

Post a Comment