Monday, 3 February 2014

SKAAPVLEIS SOSATIES



Helena Kruger
SOSATIE MARINADE

 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/02/skaapvleis-sosaties.html
1 k Bruin Asyn
15ml Kerriepoeier
2.5ml Borrie
3 groot uie, in groot skywe gesny
3 e Blatjang
2 Loulierblare
3 e sSuiker
3 e Appelkooskonfyt
Metode:
Kook alles goed saam.[uie moet nie pap gekook wees nie]
Laat dit afkoel.
Marineer blokkies vleis of skaaptjoppies in die sous vir so twee dae of langer!!Roer elke dag om !!!

No comments:

Post a Comment