Colyn Kook Man Kos
Wenke - Konfyt
2014/04/10http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2014/02/wenke-vir-konfyt-kook.html Vir die wat konfyt kook is die miskien van waarde. Ons almal wonder altyd oor die set punt van die konfyt en daar is baie maniere en gebruike oor hoe om dit te bepaal. Ek het baie probeer maar almal het maar so bietjie raaiwerk en geluk in. Toe op a dag kry ek hierdie wenk en dis wat ek nou gebruik en dit werk vir my.
Die mikpunt van konfyt kook is om al die water uit die mengsel uit te kry. Wanneer dit so is, dit is die ding waaroor baie gegis en geraai word.
Neem a vel kombuis handoek papier en vou dit vier keer. Ek sit dit dan in kleinbordjie langs my pot op die stoof.
Om te toets skep ek so lepelpuntjie uit en sit dit op die papier. Nou moet jy kyk of dar a nat ring om die konfyt vorm. As dit gebeur dan weet jy daar is nog water in jou konfyt. Gee die druppel so minuut voor jy finaal besluit.
Kyk mooi op hierdie foto hoe my toetsies vorder totdat ek by die perfekte konfyt druppel uitkom.
Vir my werk die goed en dit is betroubaar.** http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/02/wenke-vir-konfyt-kook.html
KONFYTKOOK WENKE
VERHOED SANDSUIKER
Regina Badenhorst
Regina Badenhorst
Ek wil graag die wenk met julle deel. Dit help nie vir
konfyt wat klaar sandsuiker geword het nie. As jy nou jou konfyt gekook het en
net voor jy dit in bottels sit gooi so skoot gouestroop in die konfyt en laat
deur kook, dan sal dit nie sandsuiker word nie.
Nog n wenk. Om te toets of jou konfyt lank genoeg gekook
het. as jy reken jou konfyt is reg neem n servet en drup n druppel konfyt op
die servet, as dit ingesuig word in die servet, kook nog bietjie, toets weer as
dit n druppel maak met n water ringetjie kook nog, maar as die druppel mooi op
die servet bly vir n paar minute is die konfyt reg.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/02/wenke-vir-konfyt-kook.html
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2014/02/wenke-vir-konfyt-kook.html
SANDSUIKER
Konfyt word sandsuiker as die vrugte geroer word voor die stroop kook, so ook as die stroop kook voor al die suiker opgelos is.
Om sandsuiker te voorkom kan op 3-4 kg vrugte wat nie suur is nie, die sap van een suurlemoen, of 2,5ml sitroen of wynsteensuur, of 5ml(1tl) kremetart byvoeg.
Om seker te maak dat jou suiker opgelos is voor die stroop kook, kook dit stadig en op ‘n laer hitte tot jou suiker opgelos is.
Erika Henn
Thickening Jam After Initial Canninghttp://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/02/wenke-vir-konfyt-kook.html
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2014/02/wenke-vir-konfyt-kook.html
SANDSUIKER
Konfyt word sandsuiker as die vrugte geroer word voor die stroop kook, so ook as die stroop kook voor al die suiker opgelos is.
Om sandsuiker te voorkom kan op 3-4 kg vrugte wat nie suur is nie, die sap van een suurlemoen, of 2,5ml sitroen of wynsteensuur, of 5ml(1tl) kremetart byvoeg.
Om seker te maak dat jou suiker opgelos is voor die stroop kook, kook dit stadig en op ‘n laer hitte tot jou suiker opgelos is.
Erika Henn
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2014/02/wenke-vir-konfyt-kook.html
Open all the jars of canned jam that you want to thicken and pour all the jam into a large saucepan. Discard the old lids. Wash and sterilize the old jars. Prepare canning jars and new lids.
Heat the jam over medium heat until it reaches a steady boil while it is being stirred. Continue to boil the jam until it passes one of the thickening tests.
Perform the sheeting test by stirring the jam and then holding your stirring spoon sideways above the jam pot so that the content of the spoon will run from the side of the spoon. If jam falls in vertical drips, like water from a spoon, then it is too thin and will not set. If jam falls from the spoon in a wide blob the width of two or three of the original streams, then the jam will set. The wider the blob, the harder the jam will set.
Perform the freezer test by pouring a spoonful of jam onto a clean plate. Place the plate in the freezer for 30 seconds. Remove the plate and press a finger along the pate and into the edge of the jam blob. If the jam is thick enough to set it will wrinkle up in little folds. If it is not yet thick enough then the jam will smear without having the top of the jam wrinkle. The thicker the wrinkles, the harder the jam will set.
Boil the jam gently, stirring constantly until one of the two tests indicates that the jam is thick enough to set properly. Note that extended boiling will destroy some of the fresh fruit flavor of the jam but will add caramel flavor and give a thicker, smoother tongue feel.
No comments:
Post a Comment