OROS HOENDER:
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/05/oros-hoender.html
Bestanddele:
12 hoenderboudjies
1 groen soetrissie
1 geel soetrissie
1 ui gekap
Sout en swartpeper
1 rooi soetrissie
Sous:
250ml mayonnaise
250ml oros
250ml blatjang
Metode:
Voorverhit oond tot 180c.
Plaas die ui en hoender in n gesmeerde oondbak geur en rangskik die soetrissies bo-op mens die res gooi bo-op bedek en bak 2 ure.
GENIET!Maggie De Castro
(Koek en Terte) .
Andre Adriaan Esterhuizen
OROS HOENDER
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/05/oros-hoender.html
6-8 hoenderporsies
Sout en peper
250 ml mayonnaise
250 ml blatjang
250 ml Oros-koeldrank (verdun)
Voorverhit die oond tot 180 ºC. Geur die hoenderstukke met sout en peper en pak in ’n oondskottel met ’n deksel. Meng die res van die bestanddele en gooi oor die hoenderstukke. Bedek en bak 1 ½ uur tot gaar. Lewer 6 porsies. Sit voor met rys en ertjies.* Lekker Resepte vir die Jongergeslag .

10 hoenderstukke
braaispeserye
1 koppie onverdunde Oros (geen water)
Plaas hoenderstukke in oond, besprinkel met speserye, daarna Oros, bak met deksel, uur tot uur en half, by 180grade**Lekker Resepte vir die Jongergeslag .

4-8 hoender borsies
250ml Mayonnaise
125ml sweet Chilli Sous
125ml Tamatiesous
250ml aangemaakte Oros
5ml Kerrie Poeier
Sout
Peper
5ml Knoffel en Kruie Sout
2.5ml Oreganum
Slaaiblare (gemendge soort)
Handjievol boontjiespruite
Kersie Tamaties - gehalveer
Paar Baba Koring
Tuisgemaakte Croutons
Groen Uie, fyngekap (opsioneel)
Meng Mayonnaise; Sweet Chilli Sous; Tamatiesous; Oros; Kerrie Poeier; Sout en Peper goed, sit hoender borsies in pot en gooi sous oor, prut op lae hitte tot die sous lekker dik word en die hoender gaar is. Terwyl jy dit doen berei jou slaai voor, haal 4 – 6 snye ou witbrood uit, sny korsies af, sprinkel bietjie speserye oor, ek gebruik gewoonlik knoffel vlokkies, pak in oondbak en sprinkel olyf olie oor, bak in 180grade oond tot lekker bros, sowat 20 minute; was jou slaaiblare, tamaties, ens skoon; droog goed af; kap die slaaiblare; kersie tamaties en baba koring so groot soos jy dit verlang. Sodra die hoender lekker gaar is, sny in blokkies. Pak nou jou slaai – sit jou slaaiblare in ‘n mooi bedien bak, gooi dan jou tamaties, baba koring en boontjiespruite in, skep jou hoender blokkies bo-op en laastens sit jy die croutons bo-op; as jy voel sprinkel opgekapte Groen Uie oor vir daai finale skop. Bedien
en geniet**Lekker Resepte vir die Jongergeslag** .

No comments:
Post a Comment