Foto>Helena Kruger
Jolene Thomas
KERRIE NOEDELSLAAI VIR 50 MENSE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/08/kerrie-noedelslaai-vir-50-mense.html
4x500g noedels
3 x groot gerasperde green peppers
3 x groot gerasperde uie
1 liter all gold tamatie sous
500.ml olie
500.ml asyn
800.ml suiker
100.ml kerrie poeier
Paar druppels tabasco sous
2 x blikkies ingelegte perske skywe
Metode
Kook
noedels tot gaar. Meng die res van die bestandele saam, en gooi oor die
warm noedels. Maak die slaai die dag voor die funksie sodat die sous
lekker in die noedels in kan trek.121/8/2014
No comments:
Post a Comment