Gebruik gewone sjokolade.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/12/sjokolade-fontein.html
Vir 3 groot blokke gebruik jy n halwe koppie olie. Smelt dit net eers in die mikrogolf want dit vat lank met die fountain. Dit klink snaaks maar jy proe nie die olie nie. Probeer eers minder olie as jy wil. Sorg net dat jy die gesmelte sjokolade en olie goed meng voor jy dit gebruik. Ons het die "resep" saam met ons fountain gekry.
Wafer beskuitjies, marshmallows, piesangs,
Vrugte, nougat, mini doughnuts, pretsels en
eat-some- more koekies
Strawberries, koek stukkies, marshmallows
Pynappel n moet
verby lekker
Strawberries
Pineapple
Bananas
Grapes
Cherries
Melons
Oreo Cookies
Different kinds of cookies
Dried Fruit
Rice Krispie Treats
Marshmallows
Lekker resepte vir die jongergeslag
No comments:
Post a Comment