fOTO>Charne
Ek het hierdie Donderdagaand vir n funksie gemaak. Hierdie is 80..

GROOTMAAT MIELIEPAPBALLE:
Bestanddele:
0ngeveer 1,75kg mieliemeel
1kg gevriesde sweet corn
2 uie fyn gekap
3 pakkies bits of bacon
3 blikkies tamatie en uie (bietjie suiker en chutney bygegooi)
1 liter room
1 groot houer bulgaarse jogurt
4 pakkies potato bake
so 2 blokke gerasperde kaas (blok per bak)

Metode:
Maak lekker stywe mieliepap,roer pak mielies by, laat effens afkoel, rol bolle so groot soos frikkadelle, pak in oond skottel.
Braai ui, tamatie, en spek saam.
Maak lekker groot gat in elke papbal met jou duim en skep die mengsel daarin.
Meng die room, jogurt, potato bake.
As dit vir jou te dik lyk, gooi n bietjie melk by.
Gooi oor die papballe.
Sit in oond en bak vir so uur of tot roommengsels geset het.
Dan gooi ek my kaas oor en sit n bietjie onder die grill dat dit smelt.**
Kreatiewe Kos Idees**
WENK
*2,5kg mieliemeel maak 135 mieliepapballe.*Charne*
PAPBALLE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/02/grootmaat-mieliepapballe.html
Lekker stywerige pap gemeng met gebraaide uie.
Klein blokkie kaas toegevou met stukkie bacon.
Vorm nou die papbal om di kaas en bacon.
Laat goed afkoel om pap te laat set.
Rol papbal in eier en dan in krummels
Deepfry tot net ligbruin.
Bedien net so of met lekker tamatiesmoor.*
Lizette Erasmus*26/06/2015N.S>Lizette Erasmus> Ek maak bacon net liggies gaar sodat hy nog lekker kan vou. Moet ni crispy wees ni.

No comments:
Post a Comment