SONDAGERTJIES
(Mikrogolf):
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/02/sondagertjies.html
Bestanddele:
1 blik 410gr ertjies
25ml maizina
30ml suiker
1ml gedroogde kruisement
Kors:
5 eetl koekmeelblom
10ml bakpoeier
60ml melk
1 eier
30ml margarine
30ml sagte bruinsuiker
knippie sout
Metode:
Dreineer ertjies en vul vloeistof aan met water tot 250ml.
Gooi in diep mikrogolf bak.
Maak maizina met bietjie vloeistof tot pasta en roer by vloeistof in bak.
Voeg ertjies suiker en kruisement by.
Mikrogolf ongeveer 7 min tot dik en gaar.
Skep dit in vlak ronde mikrogolfbak.
Kors:
Sif koekmeel sout en bakpoeier saam.
Klits melk en eier en klop dit by droe bestandele tot gladde beslag.
Mikrogolf margerine in koppie tot gesmelt en roer by beslag.
Gooi beslag oor ertjies.
Strooi bruinsuiker oor Mikrogolf gereg ongeveer 3 min lank oop op 100 persent krag
As nog nie gaar sit nog 1 minuut in op hoog.
Bedien warm.

*Elsie Moller**Mikrogolf Webnners II**
No comments:
Post a Comment