Tuesday 22 January 2013

APPELKOOSKONFYT





APPELKOOSKONFYT

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/01/appelkooskonfyt.html

1kg appelkose
5 x 250ml suiker
 Metode:
Was die appelkose, halveer dit en verwyder die pitte.
Pak die vrugte in lae met suiker in ‘n groot kastrol.
Laat dit 12 uur lank staan.
Verhit dit stadig oor lae hitte totdat die suiker heeltemal opgelos is.
Kook die konfyt ongeveer 30 minute lank vinnig.
Skep skuim wat bo-op vorm af.
Die konfyt moet helder wees en soos dik lawa lyk.
Skep die konfyt in warm, droë, gesteriliseerde flesse en verseël dadelik.
*Voortrekker Resepte*
.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

No comments:

Post a Comment