Tuesday, 22 January 2013
DRUKKOKER MARMELADE
DRUKKOKER MARMELADE
500g Lemoene
120ml suurlemoensap
300ml water
1kg suiker
Metode:
Was vrugte en skil. Skraap witskil van skil en lemoene af en plaas saam met pitte in n moeseliendoek. Sny skille in dun repies. Kap vrugte in stukkies en plaas in drukkoker saam met skille, suurlemoensap en moeseliendoek. Voeg 300ml water by. Sit deksel op en kook vir 10min. lank. Verlaag jou druk en haal die moeseliendoek uit en laat afkoel. Druk al jou sap uit die doek. Voeg jou suiker by en roer tot opgelos. Kook nou oop tot dit stolpunt bereik het. Plaas in jou flesse..N.s Dit klink vr my baie lekker vinnig veral in ons "elektriese drukkokers" Helena*"Rooi Rose 1982".* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/drukkoker-marmelade.html
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment