http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/maroela-konfyt.html
Krap die pulp uit doppe , weeg en gebruik
1kg suiker vir elke kg pulp.
Verhit stadig tot kookpunt en suiker opgelos het. Kook dan stadig oor lae hitte tot dik. Roer gedurig. Bottel warm. Dankie *Carol Elliott Claassen*.*
Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
MAROELA JELLIE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/maroela-konfyt.html
Saretha Van Heerden
Was die maroelas en sny net die bo en onderkant af. Gooi in
kastrol en vul met water tot maroelas bedek is. Kook vir 25 minute. Laat staan
vir 40 minute.
Haal maroelas uit en gooi water deur ‘n sif.
Neem dan 1 koppie maroelawater / 1 koppie suiker.
Kook vir ongeveer 1 uur en 15 minute.
Toets vir jellie (gooi in piering en sit in yskas om te kyk of dit jellie maak). Bottel warm.

No comments:
Post a Comment