Tuesday 22 January 2013

MIKROGOLF PYNAPPELKONFYT



MIKROGOLF PYNAPPELKONFYT

Vermeng 500g gerasperde geskilde pynappel,
500g wit suiker
en 5ml gemmerstroop in ‘n diep mikdrogolfvaste bak.
 Metode:
Mikrogof die mengsel ongeveer ‘n kwartier lank by 50% krag tot dik. Roer af en toe. Bottel die konfyt warm, plaas die flesse 5min in ‘n kastrol met warm water sodat die lugblasies kan styg. Haal flesse uit en verseel dit dadelik. *Lekker vir later*
.* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/mikrogolf-pynappelkonfyt.html

No comments:

Post a Comment