Tuesday, 22 January 2013

RHUBARB KONFYT





RHUBARB KONFYT


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/rhubarb-konfyt.html
2kg Rhurbarb [in blokkies gesny en nie gehaar nie]
2kg Suiker
50g Gerasperde vars Gemmer
2 Suurlemoene met gerasperde skil
 Metode:
Meng rhurbarb stukkies met jou suiker en gemmer en gerasperde skil en laat staan oornag
Kook volgende oggend vir so 20min en gooi jou suurlemoensap by
Kook nog vir so 20min en skep die skuim af
Bottel warm!!!Helena Kruger 8/1/11


No comments:

Post a Comment