BRANDEWYN EN GROENPEPER ROOMSOUS http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/peper-sampioen-monkeygland-souse.html
25 gr botter.
1 ui, gekap.
1 knoffelhuisie,gekap.
3 etl brandewyn.
1 tl peperkorrels gekap.
150 ml room. Sout en peper na smaak.
Metode:
Smelt botter en braai ui vir 5 min. Voeg knoffel by dan brandewyn en kook vir 1 min. Laastens sit jy peperkorrels, room en sout en peper by en kook oor lae hitte vir 3 min. Gebruik by lekker sappige steak Kosmater *LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*
GROENPEPERSOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/peper-sampioen-monkeygland-souse.html
1 ui fyngekap
3 e botter
3 e groenpeperkorrels
1 t aangemaakte mosterd
2e brandewyn
1kp room
2e gekapte pietersielie
1/ t sout
Sorteer die uie in die botter tot sag, maar nie bruin nie. Gooi die peperkorrels en mosterd by. Maak die brandewyn effens warm. Steek dit aan die brand en gooi dit oor die uiemengsel. Kook die sous tot dit na sowat ‘n derde verminder het. Verlaag die hitte en gooi die room, pietersielie en sout by. Laat stadig prut tot die sous verdik. *LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*
Helena Kruger
GROENPEPERKORREL + BRANDYSOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/peper-sampioen-monkeygland-souse.html
2K Room
3E Groenpeperkorrels [bottel]
1/2K Brandewyn [halwe]
1K Hoender of beesaftreksel
Sout / Gemaalde swartpeper
Metode:
Plaas room en afgespoelde peperkorrels in kastrol.
Bring tot kookpunt en roer [pasop dit kook oor]
Prut vir so 8-10min. totdat daar so 1K sous is
Voeg Brandewyn en aftreksel by en kook weer tot sous verdik.
Voeg sout en gemaalde peper by na smaak omtrent so 750ml.
N.S ek maak dit elke dag in my Rest. so dit is baie lekker en die moeite werd!!!!!!Helena *LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*
PEPPERSOUS MET IDEAL MELK
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/peper-sampioen-monkeygland-souse.html
Nastassja Joylynne
Pakkie Peper sous
1 teelepel growwe peper
knipie sout
halwe kopi melk
halwe kopie ideal melk
. *LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*
Adéle Van Zyl Filmalter
GEURIGE MELK VIR WITSOUSE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/peper-sampioen-monkeygland-souse.html
Maak melk geurig deur dit tot net onder kookpunt te verhit en dan te laat trek met geurmiddels soos ui/knoffel/lourier/swartpeper/tiemie/pietersielie/neurmuskaat. syg die geurige melk deur 'n sif wanneer heeltemal afgekol het met die geurmiddels in en gebruik in witsouse en aartappel gebak ens. *LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*
Monkeygland Sauce
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/peper-sampioen-monkeygland-souse.htmlsous Chef
1 large onion chopped
2 cloves of garlic crushed
Olive oil
1/2 cup stock
2 TSP Vinegar
1/2 cup brown sugar
1 tsp Tabasco sauce
1/2 cup Worcester sauce
1 cup Tomato sauce
1 cup chutney
2 large diced tomatoes
Fry the onion until tender, add all the other ingedients and simmer for 30 minutes. *LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*

Christo Houghten
MONKEYGLAND SOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/peper-sampioen-monkeygland-souse.html
2 ui opgekap
koppie blatjang
koppie tamatiesous
2 eetlepels worcestersous
2 eetlepels bruinsuiker
2 eetlepels asyn
Metode:
Braai uie tot bruin.Gooi ander bestandele by en prut vir 10 minute. Baie lekker op alles. *LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*
MONKEYGLANDSOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/peper-sampioen-monkeygland-souse.html
*my verwerking Helena*
3 uie (fyn gekap)
15 ml Kookolie
30 ml Tamatiesous
30 ml Worcestersous
30 ml Soetwyn of ‘n mengsel van 30 ml asyn, 30 ml bruinsuiker en 15 ml blatjang.[hier het ek alles bygevoeg]
Sout en peper na smaak.
1k water
Metode:
Braai uie in kookolie tot ligbruin.
Voeg al die bestandele by laat so 2-5 minute prut.
Helena Kruger *foto Helena*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*
MONKEYGLAND STEAK
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/peper-sampioen-monkeygland-souse.html
Adam Cloete
1 kg rump steak
6 eetlepels matige blatjang
6 eetlepels tamatiesous
3 eetlepels worcestersous
3 eetlepels asyn
1 blikkie sampioene
2 gekerfde uie
sout, peper, paprika
Sny en geur die biefstuk met die sout, peper en paprika.
Dit kan egter vervang word met ander kruie soos oreganum na smaak.
Meng al die ander bestanddele saam en plaas die biefstuk in hierdie sous.
Marineer vir ten minste 3 ure.
Bak die biefstuk in ‘n pan. Hou warm.
Gooi die marineersous in die pan en kook goed deur. Gooi die sous dan oor die biefstuk en bedien warm.*15/6/13 *LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*

Elsabe de Waal
LEKKER PEPERSOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/peper-sampioen-monkeygland-souse.html
Ek dag jy soek n maklike heerlike een.
2 eetl margarien
1 eetl grofgemaalde peper, of minder, want dit is te sterk vi my.
Smelt saam en voeg een bakkie 250ml room by. Kook en verdik met bisto. HEERLIK.
Dieselfde kan gedoen word met mushroom sous. Net baie minder peper.
Braai bietjie uie saam met di margarien voeg mushrooms by, dan room, kook en verdik met bisto. *LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*
No comments:
Post a Comment