Thursday, 18 April 2013

CAULIFLOWER / BLOMKOOL GEREGTE

                    DEEP FRIED CAULIFLOWER                                  

1 small head of cauliflower cut into small pieces; 
1 cup cake flour; 
1/2 cup cornstarch; 
1 tsp baking powder; 
1 tsp Flippen Lekka Spice; 
1 cup water; 
1 tbsp Tabasco sauce; 
2 cups breadcrumbs mixed with 1 tsp Flippen Lekka Spice; 
oil for frying.

Mix flour, baking powder, cornstarch and Flippen Lekka Spice together. Add the water and Tabasco and mix until the batter is smooth. Dip the cauliflower pieces into the batter and coat evenly. Allow excess batter to drip off. Roll the cauliflower pieces in breadcrumbs until fully coated. Deep fry cauliflower pieces in batches until golden brown. Drain on paper towels.
Flippen Lekka Spice
Kook die kool vir 2 minute in KOOKWATER - water dan goed af en maak 'n
degie met so 2 - 3 lepels meel op 2 eiers - hang af hoeveel kool jy wil bak.
Sit die sout en geurmiddels in die mengel waarvan jy hou en maak jou
olie warm, maar nie KOKEND warm nie - die deeg moet net dadelik begin
bak as jy dit in die pan sit, anders trek dit olie.
Dip die kool in die deeg en maak seker daar is genoeg deeg tussen die
blommetjies ingaan en sit in die olie - as dit te vinnig gaar word
buite is die olie te warm.
Dreineer op handdoekpapier en SMUL LEKA!!!!!!!!!!!!!!!!!
N.S>sprinkle aromant van jou geur soos gewone of kaas of so iets op die kool as dit klaar gebak op die handdoekpapier.17/4/13Wynand Myburgh 
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/blomkool.html


Hannalie Kitshoff
*RSG *
BOETEBESSIE SE BLOMKOOL
1 groot blomkool - blommetjies uitmekaar gebreek en opgekook tot sag, maar ferm
Dreineer en sit in oondbak.
 Meng 1 blikke hoender roomsop,
 ¾ koppie mayonnaise,
1 teelepel matige kerriepoeier,
knippie peper, paprika en sout.
 Gooi bo-oor blomkool en rasper kaas bo-oor en bak tot kaas goudbruin is.
Gooi vars pietersielie bo-oor sodra uit oond kom en sit onmiddellik voor *
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/blomkool.html

No comments:

Post a Comment