Monday 8 April 2013

CHINESE CHICKEN WINGS





 



CHINESE HOENDERVLERKIES

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/04/chinese-chicken-wings.html

Bestanddele
12 Hoendervlerkies
1 eetlepel (15 ml) Donker Sojasous
2 eetlepels (30ml)Lyle’s Gouestroop
2 eetlepels (30ml) Tamatie Pastasous (of tamatiepuree)
1 eetlepel (15ml) Wynasyn
1 Vars rooi brandrissie, ontpit & fyn
opgekerf Sesame Saadjies
Metode:
Was & droog vlerkies en plaas dit in 'n oondvaste bak
.Meng die sojasous, gouestroop, tamatiesous & asyn en giet oot die hoender.
Sprinkel sesame saadjies bo-oor.
Bak in die oond vir 45 minute teen 190ºC(375ºF).
Bedien met rys en groente
Ander gebruike
Die sous maak 'n heerlike marinade vir hoender, ribbetjies en vark.
Laat staan die vleis oornag in die marinade en berei verder soos gewoonlik (braai of bak in oond.)
Stefan en Sonja 5/9/10[ Baie lekker glo my Helena]
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

No comments:

Post a Comment