Saturday 20 April 2013

EIER IN N RAMEKIN/KOPPIE





EIER IN ‘N RAMEKIN
Onthou net een ding, kreatiewe persone volg nie resepte nie – hulle maak resepte. Die aantal variasies op die volgende resep is direk eweredig aan jou verbeelding se beperkinge.
Benodighede
Ramekins - of as jy nie oor ramekins beskik nie kan jy net sowel ʼn kolwyntjiepan gebruik.
Eiers – die hoeveelheid hang van jou en jou gaste af.
Ham of enige van die volgende: spek, boelie, polonie, tamatie-en-uiesmoor, sampioene ens. Jy kan die bostaande ook in kombinasies met mekaar gebruik. Die items wat jy gebruik moet egter gaar en warm wees. 
Olie of botter, om te keer dat die gedoente nie aan die binnekant van die ramekin vassit nie. 
 Metode
Smeer die binnekant van die ramekin met olie of botter. Kerf die items by * hierbo in klein stukkies en plaas onder in die ramekin. Breek ʼn eier bo-oor en bak in ʼn oond van 180 grade vir 12-14 minute, of totdat die eier na jou smaak is. 
 ʼn Variasies op bogenoemde is om die binnekant van die ramekin met ʼn heel stuk ham of spek te belyn, voor die eier daarin gebreek word. 
 Jy sal natuurlik besef dat indien jy ʼn kolwyntjiepan gebruik, die inhoud uitgehaal en in ʼn bord geplaas moet word.*Ontbyt-brekfis*




BREAKFAST: OMELET IN A MUG:
For a fast, healthy breakfast, it doesn't get any easier than this omelet you can make in a mug
.
Ingredients:
1 large egg
2 egg whites
2 tbsp shredded cheddar cheese
1 tbsp diced green bell pepper
Salt and ground black pepper to taste
Cooking spray

Directions:
Combine egg, egg whites, cheddar cheese, bell pepper, salt, and ground pepper in a microwave-safe mug coated with non-stick spray. Microwave on high for 1 minute; stir. Return to microwave and cook until eggs are completely set, 1 to 1 1/2 minutes longer. Sprinkle cheese on top and serve.

Vanessa Fourie Willemse

No comments:

Post a Comment