Saturday 20 April 2013

FETA EN GROEN UIE DOOPSOUS



FETA EN GROEN UIE DOOPSOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/feta-en-groen-uie-doopsous.html
120 g maas- of roomkaas
100 g fetakaas
20 ml slaai-uie, gekap groen]
varsgemaalde swartpeper
Metode:
Krummel die fetakaas by die maas- of roomkaas in.
Voeg die gekapte slaai-uie by en geur met varsgemaalde swartpeper.
Skep dit uit in 'n bakkie en bedien met soutbeskuitjies of broodrolletjies. Helena!!!23/9/10 Baie lekker en vinnig
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

No comments:

Post a Comment