TAMATIE ROOMSOP
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/tamatiesop-tomatosoup.html
30 minute – 4 porsies
15 ml olyfolie
1 ui, fyngekap
2 knoffelhuisies, fyngekap
1 selderystok, fyngekap
2 ml droë origanum
750 ml groente-aftreksel
2 x 400 g geblikte tamaties
15 ml tamatiepuree
2,5 ml suiker
250 ml room
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
Verhit die olyfolie in ’n kastrol en braai die ui, knoffel en seldery vir sowat 5 minute tot sag.
Voeg die origanum, groente-aftreksel, geblikte tamaties, tamatiepuree en suiker by.
Laat prut vir 15 minute tot effens verdik. Maak die sop fyn in jou voedselverwerker of versapper.
Gooi terug in die kastrol en voeg die room by. Geur met sout en varsgemaalde swartpeper.
Verhit weer en sit voor saam met roosterbrood of broodrolletjies.
Bron: Sarie Kos*
Tomato and carrot soup
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/tamatiesop-tomatosoup.html
15g butter
10ml sunflower oil
1 onion, peeled and finely chopped
2 cloves garlic, peeled and finely chopped
2 medium carrots, peeled and finely chopped
500g tomatoes, skinned and roughly chopped
1 apple, peeled, cored and chopped
Bouquet garni of thyme, marjoram and 1 bay leaf
1 litre vegetable or chicken stock
salt & freshly ground black pepper
GARNISH
60ml cream
60ml croutons
1. Heat the butter and oil in a large saucepan, add the onion and garlic, and cook over a low heat for 10 - 15 minutes, until soft and transparent
2. Add the carrots and stir over a low heat until all the fat has been absorbed
3. Add the tomatoes, apple, bouquet garni and stock, season with salt & pepper and bring to the boil
4. Cover the saucepan and simmer for 45 minutes
5. Remove and discard the bouquet garni and pass the soup through a fine sieve or a blender
6. Return it to a clean pan, heat through and adjust seasoning
7. Pour the soup into warm bowls and garnish each with a spoonful of cream and some croutons **Valerie Heyman *.
TAMATIESOP MET BASILIE-OLIE:
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/tamatiesop-tomatosoup.html
BASILIE-OLIE:
125ml olyfolie,
250ml basilieblare,
1 knoffelhuisie&knippie sout.
SOP:
15ml olyfolie,
2 uie gekap,
1knoffelhuisie fyngedruk,
1blikkie(65g)tamatiepasta,
2blikkies(400g elk)gekapte tamaties,
1blik(400)tamatiepuree,
500ml groenteaftreksel,
5-10ml gerookte paprika,
60ml suiker,
sout&vars gemaalde peper.
AFRONDING: Chorizo-worsies in skywe gesny& gebraai,basilietakkies.
1.Basilie-olie:
Pols al die best in voedselverwerker fyn &hou eenkant.
2.Sop:
Verhit olyfolie en braai uie&knoffel tot geurig.Voeg tamatiepasta by &braai paar minute.
3.Meng tamaties,puree &aftreksel by uiemengsel &bring tot kookpunt.Laat 10min prut &geur met paprika,suiker,sout&peper na smaak.
4:Pols mengsel inverwerker tot fyn.Streep basilie-olie deur en garneer met worsskyfies.**Moira Botha Dyer*20/4/13*.
TAMATIE-ROOMSOP
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/tamatiesop-tomatosoup.html
1 Eetlepel olyfolie
1 ui gekap
2 knoffelhuisies, gekap
3 x 400g blikke gekapte tamaties
3 koppies hoenderafstreksel
1 eetlepel tamatiepasta
2 eetlepels bruinsuiker
1 koppie room
Sout en varsgemaalde peper
1. Verhit olie in ‘n kastrol en braai die ui vir 5 minute oor matige hitte tot sag maar nie bruin nie.
2. Voeg die knoffel by en braai vir nog ‘n minuut.
3. Voeg die tamaties by, asook die aftreksel, tamatiepasta, sout, peper en bruinsuiker.
4. Laat opkook. Verlaag dan die hitte, sit die deksel skuins op en laat prut vir 20 minute.
5. Laat ‘n bietjie afkoel en verwerk dan in sarsies in ‘n voedselverwerker tot glad.
6. Giet die sop weer in die kastrol, roer die room by en verhit liggies.
7. Sit dit voor saam met ciabatta. Sprinkel bietjie parmesaankaas en swartpeper oor en garneer met vars basielkruid net voordat jy die voorsit.*(Resep van Beeld)
Saretha Van Heerden
Creamy Tomato Basil Soup
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/tamatiesop-tomatosoup.html
Ingredients
4 tablespoons butter
2 onions, chopped
4 garlic cloves, minced
2 (28 oz.) cans whole tomatoes
3 cups chicken stock
salt
pepper
1/2 cup fresh basil, chopped
1/2 cup heavy cream
Directions
In a medium stockpot, sauté onions and garlic in butter over medium heat until translucent.
Add both cans of tomatoes, including juice, and chicken stock. Season with salt and pepper.
Bring to a boil. Then reduce heat and simmer for 10 minutes.
Transfer tomato mixture in batches to blender or food processor to puree.
After mixture is pureed, add in basil and pulse a few times to incorporate. Then whisk in heavy cream.*
TAMATIE SOP
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/tamatiesop-tomatosoup.html
2 koppies room
1 teelepel suurlemoensap
¼ teelepel peper
½ koppie uiegras- roomkaas
1 blik tamatiesop
bietjie gerasperde uie
2 teelepels 'horse raddish' (Opsioneel)
1 t sout
Klits alles saam - verkoel voor bedien.
Genoeg vir 4-6 persone.
(Gerasperde komkommer kan ook bygevoeg word).
Adéle Van Zyl Filmalter* .
Tamatieroomsop
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/tamatiesop-tomatosoup.html
2 koppies gekookte tamaties
½ eetlepel fyngekapte ui
1 teelepel sout
¼ teelepel peper
'n Knippie rooipeper
2 teelepels suiker
2 eetlepels botter
2 eetlepels meelblom
1.14 liter warm melk (tot net voor kookpunt gebring)
So maak mens
Kook die tamaties, ui, sout, peper, rooipeper en suiker 15 minute lank saam.
Plaas in sif om oortollige sap weg te laat loop
Smelt die botter, roer die meelblom in en voeg die warm melk geleidelik by terwyl jy aanhoudend roer.
Voeg die tamatiemengsel geleidelik by terwyl jy nog steeds aanhoudend roer (moenie eens daaraan dink om op te hou nie). Bedien onmiddellik.
Die resep sê dis genoeg vir ses mense, maar hoewel dit baie ryk is, kan 'n mens net nie genoeg kry nie -- ek sou nie meer as vier probeer voer nie. En as jy dit as voorgereg maak, moet jy baie mooi dink -- want dis nogal vullend en so geurig dat die hoofmaal maklik tweede kan kom* .
Adéle Van Zyl Filmalter
Tamatie en wortelsop
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/tamatiesop-tomatosoup.html
15 g botter
10 ml olie
1 ui, gekap
2 knoffelhuisies, gekap
2 wortels, gekap
500 g tamaties, verwyder skil en kap grof
bouquet garni
1 liter groente of hoenderaftreksel
sout en varsgemaalde swart peper
1. Verhit botter en olie.
2. Soteer uie en knoffel vir 10 minute.
3. Voeg wortels by en roer tot vloeistof geabsobeer is.
4. Voeg dan tamaties, appel, bouquet garni en aftreksel by.
5. Geur met sout en peper.
6. Sit deksel op en laat prut vir 45 minute.
7. Verwyder bouquet garni en versap in Braun versapper.
8. Sit sop in skoon kastrol terug en verhit weer. Pas geursel
aan indien nodig.
9. Bedien in verhitte sopbakkies en geur met lepelvol room en
‘croutons’.*(Peterjasie) .
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/tamatiesop-tomatosoup.html
15 g botter
10 ml olie
1 ui, gekap
2 knoffelhuisies, gekap
2 wortels, gekap
500 g tamaties, verwyder skil en kap grof
bouquet garni
1 liter groente of hoenderaftreksel
sout en varsgemaalde swart peper
1. Verhit botter en olie.
2. Soteer uie en knoffel vir 10 minute.
3. Voeg wortels by en roer tot vloeistof geabsobeer is.
4. Voeg dan tamaties, appel, bouquet garni en aftreksel by.
5. Geur met sout en peper.
6. Sit deksel op en laat prut vir 45 minute.
7. Verwyder bouquet garni en versap in Braun versapper.
8. Sit sop in skoon kastrol terug en verhit weer. Pas geursel
aan indien nodig.
9. Bedien in verhitte sopbakkies en geur met lepelvol room en
‘croutons’.*(Peterjasie) .
Hilda Dates Steyn
SPICY TOMATO SOUP
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/tamatiesop-tomatosoup.html
2 bags PnP tomatoes, halved and quartered
1 small fennel, finely chopped
6 PnP granulated garlic , finely chopped
1 carrot, peeled and finely chopped
2 tsp PnP dried chilli flakes, crushed (optional)
3 tbsp PnP Finest extra-virgin olive oil
1 tbsp PnP Finest extra-virgin olive oil, for
serving
1 pinch salt and milled pepper
Preheat oven to 200°C.
Toss all ingredients together, except balsamic vinegar and basil, and season.
Bake for 30 minutes in a covered roasting dish.
Uncover and roast for a further half hour.
Blitz to desired consistency.
Serve with a splash of balsamic vinegar and a drizzle of olive oil and scatter with basil.BRON: PICK AND PAY
No comments:
Post a Comment