Monday 29 April 2013

JOGHURT EN KONDENSMELKTERT


J0GHURT EN KONDENSMELKTERT 

Ancoise Strydom


 

Iemand het die lekker tert geplaas, dink tert met n twist, sal die skuldige na vore kom asb.. Hehehe












J0GHURT EN KONDENSMELKTERT
Ancoise Strydom

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/yoghurt-en-kondensmelktert.html
Ek het 1kg aarbei Joghurt gebruik
I blikkie blou bessies
2 flakes ingekrummel
1 blikkie kondensmelk
Als gemeng en on my bespuite silikon ring koekpan gesit.
Toe maak ek n pakkie marie beskuitjues fyn en meng 80 ml gesmelte botter daarby en druk dit liggies op die mengsel vas . Bak 4 minute in mikrogolf oond.
Plaas in yskas en laat stol minstens 5 ure .
Versier met nog n flake en bietjie bloubessies
Die uiteinde is heerlik.. Julle kan dit gerus probeer.27/4/13

BELANGRIKE WENK
Petro Ferreira
hello al die kosmaters. Net die volgende oor daai maklike mikrogolf yougart & kondensmelk tert. Ek was bekommerd toe ek lees dit vat lank om te stol en bak myne toe vir 4 min soos die resep is, maar laat rus dit toe 1min in die mikrogolf en bak toe n verdere 2 min. Die tert is feitlik onmiddelik gestol. Ek het dit vanaand weer so gedoen en dieselfde resultate gekry.

n.s> Maryna Muller

Ek maak ook n joghurt tert en gebruik 2 pakkies jellie met 2 koppies water opgelos saam met 1kg joghurt, ek bak hom gladnie laat net stol in yskas


*********************************************************************************************************
Nog een gebak met 1Lt.. Sjokolade Yoghurt 1 Kondensmelk..5min..en 2min laat rus in die mic....oornag in yskas Heerlik..Helena Kruger**08/10/2018

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/yoghurt-en-kondensmelktert.html
 



Helena Kruger
Ietsie soets gebak..het sommer die resep net bietjie verander..het nie bessie bygevoeg nie en ook nie sjok..het n Vrugteslaai Yoghurt gebruik..Helena Kruger...18/09/2018**Ancoise se resep bo aan die blad..
Baie baie lekker..
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/yoghurt-en-kondensmelktert.html
 


 








No comments:

Post a Comment