Saturday, 22 June 2013

CREMORA AARTAPPELS


CREMORA AARTAPPELS

Barries Badenhorst
Aartappels in skywe gesny.
Cremora koffie room poeier
Botter, Sout en peper na smaak
Pak die bak aartappels, stukkie botter,sout,peper en gooi cremora oor.
Herhaal die hele proses tot al die aartappels op is.
Sit foil op as deksel in die oond vir 1H.
Lekker romirige aartappels sonder room.
N.S vir variasie sit uie,greenpeper, bacon en enige iets wat nie waterig is nie by, dan het jy ete*12/6/13
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/06/cremora-aartappels.html

Hier is my Verwerking van die CREMORA AARTAPPELS* Heerlik verby gewees<Helena Kruger



No comments:

Post a Comment