Saturday, 6 July 2013

BEESSTERT IN SLOW COOKER



HEERLIKE BEESSTERT IN SLOW COOKER

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/beesstert-in-slow-cooker.html

Jacky Coetzee Taljaard
Soveel Beesstert [oxtail] soos jy wil
1 koppie beef stock
5 aartappels geskil en in blokkies gesny

1 pak baby carrots of 5 wortels geskil en gesny
Sout en pepper
Gooi als in die slowcooker en los vir so 7-9 ure of tot vleis van die been af
*

Lekker Resepte vir die Jongergeslag*6/7/13



 



Hier het ek BEESSTERT eers bietjie gekook in my Stoompot vir 60min en dit toe oorgeskep na my Slow Cooker en vir 3h op High gestel Heerlik sag en n baie lekker sousie>Helena Kruger 12/10/2015 en ek het net die resep gebruik**

BEESSTERT IN OOND

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/oxtail-beesstert-geregte.html
*Eie Resep*
1.5kg Beessterte [Sprinkel met BBQ Speserye]
6 groot aartappels
1 groot ui [ringe gesny]
4 wortels
1k sampioene
1/2k rooiwyn
1 pakkie tamatie pasta
1/2k Sweet-Chillie sous
1 en 1/2k Beefaftreksel of Hoender
3e Worcestersous
Metode:
Braai vleis in swaarboomkastrol[seel dit net]
Skep uit en hou eers eenkant. Plaas uie onder in jou braaipan[of oondpan] gevolg deur jou aartappels, wortels, sampioene. Meng nou die rooiwyn, tamatiepasta, chilli sou,aftreksel en die worcestersous. gooi alles bo-oor en plaas in die oond[ oornag op 100*C] of by 160*C vir so 3h.Na 2h kan jy net kyk of daar genoeg vloeistof [sous] in is anders voeg net n bietjie water dan by.N.S jou aartappels is heerlik bruin, bedien lekker stampkoring en soetpamoen en ja so n beetslaaitjie gaan baie lekker saam... Helena Kruger
 






Hier het ek BEESSTERT gaargemaak net met die blikkie **Braai Relish* uie, wortels en Hoender aftreksel
oor** eers bietjie gekook in my Stoompot vir 60min en dit toe oorgeskep na my Slow Cooker en vir 3h op High gestel Heerlik sag en n baie lekker sousie>Helena Kruger 18/07/2016

 


 


 


No comments:

Post a Comment