GEKOOKTE KONDENSMELK
Op Expresso wys hul jy gooi blik condensmelk in glasbak en sit dit weer in bak met water. Sit in oond van 220* vir 1uur en jy het karamel. # karamel, gekookte kondensmelk
Op Expresso wys hul jy gooi blik condensmelk in glasbak en sit dit weer in bak met water. Sit in oond van 220* vir 1uur en jy het karamel. # karamel, gekookte kondensmelk
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/karamel-kondensmelk-tuisgemaak-treat.html
Petra Pretorius
RESEP :: My eie ....
MAAK JOU EIE KARAMEL
ONDER 10MIN OP DIE STOOF
1 Blikkie kondensmelk
1 eetlepel goue stroop
1 eetlepel margarien of botter
Gooi alles in pot en begin roer, nie te lank nie en nie vreeslik vinnig nie
dan brand dit aan.
Dit word dik, jy sal sien. Roer en laat dit kook vir so 6 tot 8 minute.
Gooi in fles, hanteer versigtig, dis kokend.
Sit in yskas, al is dit nog biekie bleek. Dit word vanself bruin in die
yskas. Geniet.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/karamel-kondensmelk-tuisgemaak-treat.html
KARAMELKONDENSMELK IN DIE MIKROGOLF
Die dae van kondensmelk lank kook is verby (vir my altans).
Vat jou blikkie kondensmelk, gooi dit uit in 'n groterige mikrogolfoondvaste bak en kook op medium hitte vir 2 minute, roer en sit terug vir nog 2 minute op medium.
Stel dan die mikrogolf oond op medium-low (so 30% krag) vir 8 tot 10 minute.
Roer maar kort kort tot jy die kleur en dikte kry waarna jy soek.
Selma Alberts - Ek het dit self getoets en dis hemels en maklik en spaar krag.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/karamel-kondensmelk-tuisgemaak-treat.html
No comments:
Post a Comment