Thursday, 8 August 2013
HADDOCK EN CRABSTICK PASTAPOT
HADDOCK EN CRABSTICK PASTAPOT
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/08/haddock-en-crabstick-pastapot.html
*Helena Kruger*Slow-Cooker
1 kg Haddock
1 pak Macaroni [of enige Pasta]
10 Crabsticks [in stukkies gesny]
1 k Gekerfde Sampioene
Sout en Peper
Witsous
Kook Haddock in melk met n stukkie fyngekerfde ui tot gaar[bere melk eenkant]
Skep uit en laat bietjie afkoel en vlok in stukkies
Kook jou Macaroni of pasta gaar en skep uit water
Maak n Witsous met die melk waarin jy die Haddock gekook het en voeg jou Crabsticks wat in stukkies gesny is asook jou sampioene by Moenie verder kook nie
Nou Slow-cooker toe
Pak lae van Macaroni >Haddock >Witsousmengsel tot bo
Strooi gerasperde kaas oor en stip met n paar klontjies botter
Stel Slow-cooker op High vir 2h en Geniet dit **Heerlik saam met n groenslaai*8/8/13 Helena Kruger Lekker Resepte vir die Jongergeslag!!!!!!!
>HADDOCK KLAAR GEKOOK EN GEVLOK<
>SOUS MET CRABSTICK EN SAMPIOENE IN<
>PASTA<
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment