ALTERNATIVE TO ICING
Mix one instant vanilla pudding packet (or whatever flavor you would like) with half of the milk called for on the package.
Whisk until it begins to thicken.Then fold in 1X 8 oz(240g) container of Cool Whip. (Orley Whip or fresh cream)
Whisk until it begins to thicken.Then fold in 1X 8 oz(240g) container of Cool Whip. (Orley Whip or fresh cream)
A great frosting ....spread on cakes and piped onto cupcakes, a tasty filling in crepes or on waffles along with some fruit...way less sugar too!
HOMEMADE MARSHMALLOW CREME
INGREDIENTS
3/4 cup granulated sugar (we used organic cane sugar)
1/2 cup light corn syrup
1/4 cup water (we used 1/8 cup water and 1/8 cup concentrated blackcurrent)
1/8 teaspoon salt
2 large egg white, at room temperature
1/4 teaspoon cream of tartar
1 1/2 teaspoons pure vanilla extract
Tools: A candy/oil thermometer
Stir together the sugar, corn syrup, water (or water/blackcurrent combination) in a small saucepan and bring up to a boil over high heat. Stir occasionally and boil until the syrup mixture reaches 240 degrees F. on the candy/oil thermometer.
Place the egg whites and cream of tartar in a bowl and using an electric mixer beat on medium speed until the egg whites form soft peaks. You will do this while the liquid mixture is boiling as you want to have the egg whites ready when your liquid reaches 240 degrees F. If you have them whipped before the syrup mixture is hot enough, just stop the mixer until the syrup is ready.
When the syrup mixture reaches 240 degrees F., reduce the mixer speed to low.
Using a metal tablespoon (not plastic), keep the beaters running and slowly drizzle in 1 tablespoon of the hot syrup into the egg white to warm them.
Now drizzle a second tablespoon of hot syrup into the eggwhites, beating constantly.If you put too much syrup at once, the egg whites will scramble from the heat.
Once that is done you can keep the beaters running and slowly drizzle in the remaining hot syrup mixture.
Increase the speed to medium high and whip until the marshmallow crème is stiff and glossy. Beat for 7 minutes.
Add in the vanilla and beat for 2 more minutes. The mixture becomes a beautiful creamy marshmallow texture.
You can use immediately or keep in the refrigerator in an airtight container for up to 2 weeks.
Marshmallow Crème is used in lots of recipes and this gives you a great alternative to buying pre-made packaged marshmallow fluff.
1. LEKKER KOEK VERSIERSEL
125g botter
1 blik
kondensmelk,
'n paar druppels
vanielje-geursel.
Klits alles saam
tot dit 'n lekker dik room versiersel maak
Dit het nou wel
nie versiersuiker in nie, maar is heerlik dik en romerig,
Kan op
sjokoladekoek of wit koek gebruik word.
2. Lizette
Wagenaar
Meng 100g botter
met
375ml
versiersuiker. Room die twee saam.
Voeg dan 5 ml
vanielje geursel by en ook
100g room kaas.
Meng alles saam.
Jy sal sien dis so lekker sagte gladde vesiersel. Jy kan ook die versiersuiker
en botter in jou menger saam meng maar as jy die roomkaas en vanielje byroer
doen dit met die hand. Die mengsel is genoeg vir twee ronde koeke op mekaar.
3. KUL
GANACHE
Genoeg vir 12.
100 g (1 blok)
donkersjokolade
1 x 410 g
blik-karamelkondensmelk
1. Vir
die ganache, smelt die sjokolade in die mikrogolf, roer elke minuut. Roer die
kondensmelk met ‘n vurk tot glad en meng by die gesmelte sjokolade tot goed
gemeng en glad.
2. Skep die ganache in ‘n spuitsak met ‘n
sterretjietuit en spuit oor die afgekoelde kolwyntjies.
3. Druk ‘n hartjie van plastiese versiersel
in elke kolwyntjie.
4. ROOMKAAS-VERSIERSEL
250 g (270 ml)
sagte botter VIR ROOIFLUWEEL KOEK
500 g (960 ml)
versiersuiker, gesif
125 g
laevet-roomkaas
Roomkaas-Versiersel
Room botter in
elektriese menger se bak tot lig en romerig.
Voeg
versiersuiker en roomkaas by. Meng tot gladde, romerige beslag
5. SJOKOLADE
MOUSSE
250 ml Stork Cremendous ( of enige ander room)
1 blik gekookte kondensmelk
3 eetlepels kakao
Bereiding
Klop die stork cremendous ( of ander room) styf
Voeg die gekookte kondensmelk by die room .
Voeg die kakao by en klits tot die kakao opgelos is
Versier die Sjokoladesponskoek met die mousse
Verkoel vir minstens 'n uur

6. LEKKER
VERSIERING VIR CUPCAKES - MY GUNSTELING
Susan Marais
Hi, ek maak so:
Susan Marais
Hi, ek maak so:
500g Wooden Spoon margarien, bietjie sag
gemaak in mikrogolf,
8 kop versiersuiker.
Meng dit goed, gooi so bietjie vanilla by,
gebruik room om dit sagter te maak as die mengsel te styf is, en klits, klits,
klits!!! ... In plaas van vanilla kan suurlemoen by kom.
As jy sjokolade versiersuiker maak gooi ek
so 4 t opgelosde teelepels koffie met min water gemeng en vanilla by en gebruik
gewone Stork bake margarien. Enige ander kleur werk die beste met Wooden Spoon.
Pasop vir te veel room, dan hou dit nie vorm nie. Gebruik spuitsak met lekker
groterige sterpunt voor aan, strooi bietjie glitter op, plak 'n blommetjie of
twee op en en Wala....
7. VLA
VULSEL
My ma het een wat jy 250g botter met 3 kop strooisuiker klits tot dit soos versiersuiker lyk en dan 'n baie stywe vla wat jy vooraf gemaak en laat koud word het lepelgewys by klits to jou 'n redelike stywe, maar smeerbare mengel het

8. VERSIERSEL
VIR KOEK EN CUPCAKES
1kg versiersuiker,
250gr botter, en
Kondensmelk
klits tot roomerig, voeg koffie,vanilla,kakao by. NA KEUSE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/10/verskillende-koekversiersels.html1kg versiersuiker,
250gr botter, en
Kondensmelk
klits tot roomerig, voeg koffie,vanilla,kakao by. NA KEUSE
9. INSTANT MOUSSE VERSIERING
Mens kan net botter en baie baie goed klits en dan versiersuiker en geursel bysit en baie baie klits dat dit soos room begin lyk en dan kan jy 'n 1/2 pakkie instant mousse bygooi, klits en versier..... regtig baie baie lekker
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/10/verskillende-koekversiersels.html
10. SJOKOLADE-GANACHE
Smelt 100g donkersjokolade en 80ml room in 'n klein potjie. Roer oor lae hitte tot gesmelt. Bedek en sit in die yskas vir 'n uur tot dik, haal uit en drup oor die koek. *IDEES*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/10/verskillende-koekversiersels.html
11. EK SMEER ALTYD:
250ml vars room, styf geklop,
1 blik treat condensmilk, en
'n halwe pakkie moirs chocolate mousse poeding.
Klits als bymekaar na die room styf geklop is. Smeer dadelik op, want die mengsel word vinnig styf.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/10/verskillende-koekversiersels.html
Anne-Marie De Klerk
12. GEKOOKTE VERSIERSEL:
250ml suiker
50ml maizena
50ml kakao
375ml water
50 ml botter
Versiersel:
Voeg al die bestanddele in groot genoeg dubbelkoker.Verhit oor lae hitte en roer tot dik(dit neem n tydjie).Laat nog 2 min prut.Laat bietjie afkoel en smeer tussen koeke en oor die hele koek.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/10/verskillende-koekversiersels.html
13. SARIE SE BOTTERVERSIERSEL
500 g botter
650 g (1 250 ml) versiersuiker, gesif
80 ml kakao, gesif
Room botter vir versiersel tot lig en romerig in jou elektriese menger.
Voeg versiersuiker en kakao by. Meng goed.
Bron: Sarie Kos

INSTANT PUDDING ICING
80 g botter
1 pak 500g versiersuiker
1 pakkie kitspoeding (enige geur)
125ml melk
Verroom die botter. Sif die versiersuiker en kitspoeding saam. Voeg die melk by en klop tot glad. Laat min of twee staan om stywer te word voor gebruik.
ORLEY WHIP ICING
Neem 'n pakkie of 2 orley whip, klits styf, en klits biki caramel by, dis heerlik en kan op wit of choc koek of kolwyntjies gebruik.
SJOKOLADE INSTANT PUDDING ICING
Maak sjokolade instant pudding met net 2/3 melk aan. Smeer op sjokoladekoek. Maak in houer toe en laat staan tot 2ure. Maak koek lekker klam, maar nie nat nie. Baie lekker. Kan ook met vanilla of custard pudding gedoen word.
BAR-ONE ICING
240g Bar-One sjokolade
80ml room
Sny die sjokolade in stukkies en plaas dit in ´n glasbak saam met die room. Verhit dit oor ´n kastrol met kookwater tot dit smelt. Roer nou en dan. Koel af en smeer oor koek.
BUTTER ICING
100g sagte botter wooden spoon
500ml versiersuiker
5ml vanieljie
Indien nodig druppel melk
Klits botter en suiker saam, tot romerig voeg geursel by en meng. Moenie te veel meng anders word dit loperig. Ek sit so druppel pienk kleursel by my icing. Hy maak n mooi icing vir n icing tube. Mooi patrone. Flop vry en maklik te maak.
BUTTER ICING
100g sagte, kamer temp botter
500ml versiersuiker
Klits tot smeerbaar
Sit 5ml caramel essence by en 10ml melk meng tot smeerbaar en versier.
Dis 'n baie lekker icing gebruik hom op my koeke en cupcakes vir bestellings. Ek gebruik stork bake of regte egte botter. As wil choc icing maak voeg 60ml kakao by.
KITS POEDING ICING
250ml room
250ml strooisuiker
pakkie sjokolade kits poeding
Klits alles saam tot ferm.
CHOCOLATE PUDDING ICING
1 Pakkie Chocolate pudding gemeng met 250ml melk. Klits vir 1min saam en sit in die yskas. Klits 500ml room styf tot dit punte vorm. Meng nou die chocolate pudding lepel vir lepel met die room. Gebruik op die koek soos benodig.
ROOMKAAS ICING
Boksie orley wip
bakkie roomkaas
500g versiersuiker
125ml cacoa
Klop alles saam tot lekker styf.
BAR-ONE ICING OF VULSEL
1 pakkie karamelkitspoeding
1 blikkie karamelkondensmelk
250ml melk
250ml varsroom
3x60gr Bar-one-sjokolade
Kits melk en kitspoeding saam vir 2min. Roer kondensmelk tot glad en voeg by kitspoeding. Klits room styf en roer by kitspoeding mengsel. Rasper 2 bar-ones op di growwe kant en roer by.
Sny koeke in helfde smeer vulsel op elke laag, plaas koeklae opmekaar, smeer laaste vulsel bo-op, sny of rasper laaste bar-one sjokolade bo-op. Of smeer cupcakes met vulsel en strooi gerasperde bar-one bo-op.
KARAMELKONDENSMELK ICING
1 houertjie room styf geklits
1 blik caramel
60ml kakao
Meng en versier. Jul sal nooit weer iets anders gebruik nie!
IETS ANDERS
En as jy dit extra lekker wil maak druk rolo sjokolade sweets oral in koek in en bak dit dan. Of druk 1 rolo in middel van cupcake en bak dan. Dis nou met enige van bogenoemde icings.
Mix the Icing sugar and Instant pudding powder together.Add the egg white and stir until completely blended.If you see that the one egg white is not enough, you may add a 1-2 teaspoon of water to make it mix better. Leave it to stand about 5min so that the mixture can thicken a bit.Now spread this with a spoon on your cupcakes or cakes.

Aninda Cronje
Aninda Cronje
PIPING VERSIERSUIKER
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/10/verskillende-koekversiersels.html
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/10/verskillende-koekversiersels.html
Ek het 'n resep wat jy met room, eierwit, botter en versiersuiker maak. Werk fantasties vir fynwerk, ek doen troukoeke.
Klop 175ml room styf.
Klop 2 eierwitte styf.
Room 250g wit margarine, ek gebruik woodenspoon.
Klop nou 2k versiersuiker by die botter, vou jou eierwitte deur,
klop nog 2k versiersuiker in, vou jou room deur,
klop nou nog 2k versiersuiker in.
Toets of dit styf genoeg is, soms is dit bietjie loperig dan klop ek nog versiersuiker in. Dit werk fantasties, word hard droog en die orige vries goed! Ek hoop jy kom reg!
PIPING ICING
1 cup confectioners' sugar
2 teaspoons milk
2 teaspoons light corn syrup (glucose)
1/4 teaspoon almond extract
assorted food coloring
Directions
In a small bowl, stir together confectioners' sugar and milk until smooth. Beat in corn syrup and almond extract until icing is smooth and glossy. If icing is too thick, add more corn syrup.
Divide into separate bowls, and add food colorings to each to desired intensity. Dip cookies, or paint them with a brush.http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/10/verskillende-koekversiersels.html
2 c. sifted powdered sugar
1/2 tsp. vanilla
About 2 tbsp. light cream or enough to make icing of piping consistency
Stir together.
A Swedish friend told me about the delightful tradition of the wishing cookie. To make a wish, place a cookie in the palm of your hand. Press in the center with one finger of your other hand. If the cookie breaks in 3 pieces and you can eat all 3 pieces without saying a word, you get to make a wish.

No comments:
Post a Comment