Wednesday 20 November 2013

RED ONION VINAIGRETTE WITH MUSSELS

                                                                   fOTO>google
Rooiui-Vinaigrette oor Mossels
Vir die Vinaigrette
½ rooi-ui, fyngekap
2 knoffelhuisies, fyngekap
1 klein rooirissie, fyngekap
30 ml vars basilie, pietersielie of koljander, fyngekap
60 ml wit balsemiekasyn
15 ml vars suurlemoensap
45 ml olyfolie
45 ml water
sout en varsgemaalde swartpeper
Meng al die bestanddele vir die vinaigrette saam.
Tyd vir voorsit. Sit die mossels voor met die vinaigrette in ’n aparte bakkie, of sit dit net so in die skulpe voor met die vinaigrette bo-oor gedrup* Lekker Resepte vir die Jongergeslag



No comments:

Post a Comment