DIE WEEK VIR EKONOMIESE GEREGTE
WEEK 1
WEEK 1
MAANDAG
Oorskiet vleispastei - http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/11/oorskiet-vleis-pastei.html
DINSDAG
Hoender Quiche -
Soet Boere HoenderKerrie - http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/12/soet-boere-hoender-kerrie.html
Hake a la Mama - http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/02/hake-fillet-la-mama.html
Klein Saterdag se nagereg:
JELLIE EN KONDENSMELK -http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/11/kondensmelk-en-jellie-nagereg.html
MIELIETERT - http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/mielietert-vir-braaivleis.html
SONDAG
BBQ HOENDER - http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/09/bbq-hoender.html
CREAMED SPINACH - http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/11/creamed-spinach.html
KOOLGEREG- http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/11/koolgereg.html
NAGEREG:
JEWEL CAKE - http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/09/jewel-cake.html
BAR ONE TRIFLE - http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/09/bar-one-trifle.html

KAN OOK HIER GEVIND WORD:
WEEK 2
FOTO GELEEN WEG,co.za
MAANDAG
Hoederlewertjies
met pasta
500 g penne
of macaroni
500 g
hoenderlewers, skoongemaak
1 ui, fyn
gekap
250 g
knopiesampioene, in skywe gesny
1 blik
(430g) hoender-roomsop
125 ml
(1/2k) cheddarkaas, gerasper
METODE:
Kook die
pasta in genoeg vinnig kokende water tot sag, maar ferm. Dreineer en hou
eenkant.
Braai die
hoenderlewers in n bietjie olie tot net gaar en goudbruin buite-om. Verwyder
uit die pan en sny in kleiner stukkies, Sorteer die ui tot sag en deurskynend.
Braai die sampioene tot bruin. Voeg die die hoenderlewers weer by asook die
hoender-roomsop en gerasperde kaas. Meng goed en verhit tot warm. Giet die
hoenderlewermengsel oor die pasta en meng deur.
Genoeg vir
5-6 mense.
Bron: Huisgenoot(randrekkers)
DINSDAG
Tuna Rol
1 rol Blaardeeg
2 blikkies Tuna
1 blikkie Sweetcorn Chakalaka
3 eetlepels Mayonaise
Sout & Peper
Eier vir bo-oor verf indien verkies
Braai tuna en chakalaka so paar minute
Laat paar minute afkoel en meng met
mayonnaise.
Rol deeg oop.
Skep vulsel op deeg en maak ‘n rol.
Bak so 35-30 min teen 180C
Bron: Kreatiewe kosidees - Izani Hood
WOENSDAG
Rens se ete
Genoeg vir 2
mense
1
Pakkie/sakkie Knorr Cook in bag (ek het die Spicy een gebruik)
4 hoenderdye
6 heel
sampioene
6 heel baba
uitjies (jy kan medium uie gebruik in kwarte gesny)
2 aartappels
(met skil aan) in halwes gesny
2 wortels
(geskil) in 4 groot skywe gesny
Gooi alles
in die baksakkie.
Skud dat
alles bedek is met die “coating”
In ‘n oond –
180C vir ongeveer 50minute
Ek het saam
met dit gebraaide kool met spek en uie bedien
Gebraaide kool
(2 na 3
porsies)
1 ui gekap
Handvol spek
stukkies
Kwart
koolkop in stringe gesny
Sout, peper
en knoffel na smaak
2 tlps wit
uiesoppoeier
100 ml melk
Braai spek
tot gaar en skep uit.
Braai uie
tot deurskynend in die spek se olietjies.
Voeg kool by en braai tot gaar.
Gooi so 2
opgehoopte tl wit uiesop poeier oor en so 100ml melk.
Roer tot dik
en bedien.
Wenk: Jy kan sampioene ook saam met die spek en
uie braai
Carol
Elliott Claassen
Ham en aartappelskyfie gereg
500ml fyn
aartappelskyfies (kaas en uie geur)
325ml
gerasperde kaas
325ml fyn
ham
500ml
aangemaakte witsous
5ml mosterd
2 eiers
Meng die
skyfies, kaas, ham en witsous en voeg mosterd by. Gooi in ‘n gesmeerde
bakskottel en gooi die geklitste eiers bo-oor. Bak in ‘n matige oond 180C vir
15-20 minute. Bedien met vars broodrolletjies. Lewer 4 porsies
WENK:
Vir ‘n
goedkoper opsie, gebruik ‘n gewone baksakkie en speserye van jou keuse.
Bron:
Kreatiewe kosidees
DONDERDAG
Herderspastei
(4 tot 5
porsies)
6 geskilde
aartappels in blokkies gesny
1 ui gekap
500g
beesmaalvleis
1 x 410g
blikkie mekxikaanse styl tamatiesmoor
1 blikkie
geroomde soetmielies
1 koppie
gerasperde cheddar kaas
1/2 kop
veggie mix of ertjies (opsioneel)
Sout en
peper na smaak
Metode:
Voor verhit
die oond tot 200°C. Kook die blokkies aartappel sag. Verhit olyfolie in ‘n
kastrol en soteer die ui tot sag. Voeg die maalvleis by en roer tot die vleis
verbruin. Gooi die tamaties by en verhit dit tot kookpunt. Voeg die groente en
ander helfte van die mielies by. Verlaag die hitte en laat prut vir 15min.
Dreineer die aartappels en maak dit fyn. Roer helfte van die soetmielies en die
meeste van die kaas by, (Hou ‘n bietjie oor die die bo laag) Geur na smaak.
Skep die vleis in ‘n gesmeerde oondbak, met die fyn aartappels bo-op. Sprinkel
die res van die kaas oor en bak tot goud bruin.
Bron:
Kreatiewe kosidees
VRYDAG
OUMA BEER SE MACARONI EN BOEREWORS SKOTTEL
½ - 1kg boerewors, afhangende hoeveel persone eet, sny in happie grote stukkies
250g pakkie gemengde gevriesde groente
1 – 2 uie fyn gekerf
1 blikkie Mild en spicy Chakalaka [gebruik enige ander chakalaka as jy nie hou van effens brand nie]
2 blikkies water, gebruik die chakalakablikkie
500g macaroni
1 kop elke gerasperde cheddar en parmasaankaas
1 groen en geel of rooi soet pepper, in repies gesny
50ml chutney
30ml tamatiesous
1e suiker
Sout en peper na smaak
Maizena en bisto om sous dikker te maak [meng die 2 met bietjie water tot pasta en voeg by]
Olyfolie vir braai
SO MAAK JY:
Braai uie, peppers en wors tot net gaar, wors kan nog bietjie pienk wees binne.
Voeg nou jou groente en macaroni by en roer goed deur.
Voeg dan jou geurmiddels, tamatiesous, chutney, suiker by en meng goed deur.
Nou kan jy die water byvoeg, gereg moet net bedek wees met water.
Kook gereg totdat die macaroni gaar is [al denté].
Indien sous nie dik genoeg is nie, voeg dan jou bindmiddel by en roer goed deur.
Voeg ook nou die helfte van beide kase by en roer deur.
Strooi nou die ander helfte van die kaas bo-oor jou gereg.
Sit deksel op en laat prut vir nog so ongeveer 5 – 10 minute tot die kaas lekker gesmelt het.
Geniet!
WENK:
Jy kan die chakalaka vervang met ‘n blikkie gekapte tamaties as jy nie van chakalaka hou nie.
Jy kan enige tipe wors in die gereg gebruik.
Jy kan ook die wors vervang met stukkies gaar hoender of klein frikkadelletjies.
Jy kan self ook blokkies of repies vleis in die gereg gebruik.
Vervang die groente met waarvan jy hou, as jy nie die gemengde groente wil gebruik nie of laat dit heeltemal uit.
EK HET HIERDIE GEREG IN MINDER AS 30 MINUTE IN MY KONVEKSIE-OOND GEMAAK.
Deur: Kos vir kampeerders met idees vir kampering
SATERDAG
Varkribbetjie oor die Kole
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/04/varkribbetjie-oor-die-kole.html
Bestanddele:
1 Varkribbetjie
2 1/2 Kop Water
1/4 Kop asyn
1 tl Suiker
3 tl wit peper
2 tl Botter
3 tl Sout
1/4 koppie gekapte uie
5 Knoffelhuisies fyn gedruk
1 tl Cayene peper
2 tl Chili poeier
3 eetl "hot sauce" van jou keuse
1 tl mosterd poeier
3 eetlepels Worcestershire sauce
(Maak dubbel aan vir meer as een rib)
so gemaak:
Voeg al die bestanddele in kastrol, bring tot kookpunt., roer goed tot suiker opgelos is...
Laat prut vir 5 min. Verwyder van plaat, laat goed afkoel voordat jy ribbetjie marineer vir min 18 ure.
Braai oor matige kole, bedruip kort kort van marinde oor rib terwyl braai.

PAMPOENTERT IN JOU POT:
[WEGRY] 6-8 porsies
3 koppies gaar pampoen (boerpampoen of botterskorsie), fyngemaak
1 x 380 g-blik Ideal-melk
1 koppie koekmeel
1 koppie volroommelk
2 teelepels bakpoeier
1 teelepel sout
1 koppie suiker
2 eiers, geklits
2 eetlepels botter of margarien, gesmelt (plus ekstra om die pot te smeer)
kaneelsuiker
SO MAAK JY:
Smeer ’n platboompot deeglik met botter. •Meng al die bestanddele behalwe die kaneelsuiker en gooi dit in die pot.
Sit die pot se deksel op en sit dit oor matige kole.
Sit ’n paar warm kole op die deksel.
Bak dit vir ’n uur of langer, totdat die pampoentert gestol het.
Druk ’n skerp mes in die middel om te toets of dit gaar is. As dit skoon uitkom, is die tert gaar.
Strooi kaneelsuiker oor en sit warm voor.
WENK:
As jy brood of enige gebak in ’n platboompot wil gaarmaak, onthou om die hitte onder die pot laag te hou anders brand die inhoud gou.
Pak ’n paar warm kole op die deksel en vervang dit met warm kole as dit te koud word.
Dit is nuttig om ’n vel foelie, groter as die pot se deksel, oor die pot te sit voordat jy die deksel opsit.
As ’n mens die deksel oplig, keer die foelie dat daar kole of as in die kos val.
By: Kos vir kampeerders met idees vir kampering* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/11/pampoentert-in-jou-pot.html

Stampmielie gereg
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/08/stampmieliegereg.html
4 tot 6 koppies gaar stampmielies (nie te droog)
1 pakkie potato bake (enige geur)
1/4 koppie melk
3/4 koppie mayonaise
1 koppie room
1 koppie fyn gesnyde sampioene
1 koppie gesniperde spek
2 uie grof gekap
1 koppie gerasperde cheddar kaas
Voor verhit die oond tot 180* C.
Braai spek, uie en sampioene in olyfolie.
Meng mayonaise, sop, melk en room goed.
Meng dit nou met stampmielies en skep in bak.
Strooi kaas oor en bak vir 30 minute.
Heerlik saam met braaivleis.

SKAAPNEK IN DIE OOND
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2015/11/skaapnek-in-die-oond.html
Skaapnek opgesny [jy kan skenkels ook byvoeg as jy wil]
2 Groot uie
4 Wortels ringe gesny
4 Aartappels gehalveer
Metode
Sny jou uie fyn en plaas in gesmeerde bakskottel
Plaas gesnyde wortels bo-op
Plaas jou skaapnek skywe bo-op
Sout en peper
Fyn Koljander
plaas nog uie skywe bo-op jou skywe vleis
Plaas jou aartappels tussen jou vleis
Maak n sousie van
1 pakkie Tomato Paste
2k Hoenderaftreksel
2 e Sweet Chillie
1 e Asyn
1e Maziena
Gooi dit oor jou vleis en plaas die deksel op en plaas in die oond
Oond 160*C vir 2ure en dan 140*C vir so 2ure [kyk of daar genoeg sousie is anders voeg net n klein bietjie water by vir nog sous..soos ek gemaak het]
Heerlik sag**Helena Kruger *10/11/2015

Heerlike Koue Nagereg
1 Blik Caramel condensed melk
1 Blik voorafverkoelde Ideal melk
1 Pakkie aarbei Jellie
Maak die jellie aan met 1 koppie kookwater, laat afkoel.
Klits ideal melk tot styf.
Meng jellie met caramel condensed melk, voeg by idealmelk en roer goed deur.
Plaas in yskas om te stol.
Eet en geniet.[ N.S...Skep in klein wynglasies en versier..Helena]
Klits ideal melk tot styf.
Meng jellie met caramel condensed melk, voeg by idealmelk en roer goed deur.
Plaas in yskas om te stol.
Eet en geniet.[ N.S...Skep in klein wynglasies en versier..Helena]
Lyk baie lekker!
ReplyDeleteMOET DIE SPYSKAART PROBEER .GROETE
ReplyDelete